|
Advanced search
Previous page
|
Title
In search of sentencing guidelines for child rape: an analysis of case law and minimum sentence legislation Vonnisriglyne vir kinderverkragting: 'n analise van beslissings en minimumvonniswetgewing |
Full text
http://hdl.handle.net/2263/10032 |
Date
2008 |
Author(s)
Van der Merwe, Annette |
Abstract
Kinderverkragting is 'n emosiebelaaide misdryf wat die howe toenemend tydens 'n komplekse vonnisfase moet hanteer. Die hof moet in elke geval bepaal of dwingende en wesenlike omstandighede aanwesig is (artikel 51(3)(a) van die Strafregwysigingswet 105 van 1997) om sodoende 'n afwyking van die voorgeskrewe vonnis van lewenslange gevangenisstraf te regverdig. Alhoewel regterlike diskresie beskryf word as 'n kritiese aspek in die Suid-Afrikaanse reg, is ook bevind dat regterlike diskresie soms aanleiding gee tot onaanvaarbare en onregverdigbare verskille ten opsigte van sowel die vonnisproses as die opgelegde vonnis. Faktore wat hiertoe aanleiding gee, is onder andere die uiteenlopende benaderings van die regbank tydens die vonnisproses ten aansien van die erns van die misdaad en die bevinding en uitleg van tersaaklike versagtende en verswarende omstandighede. Hierdie artikel ontleed en konsolideer riglyne in die regspraak, minimumvonniswetgewing en geselekteerde buitelandse reg. Die doel is om toeganklike riglyne ten aansien van die vonnisproses te verskaf om sodoende by te dra tot 'n groter eenvormigheid in regterlike benadering in die bepaling van die erns van kinderverkragting asook die opweging van faktore vir die bevinding van dwingende en wesenlike omstandighede. |
Subject(s)
Sentencing guidelines; Child rape; Rape -- Children; Rape victims -- Children; Sentences -- Criminal procedure -- South Africa. |
Language
en |
Publisher
LexisNexis |
Type of publication
Article |
Rights
LexisNexis |
Identifier
Van der Merwe, A 2008, 'In search of sentencing guidelines for child rape: an analysis of case law and minimum sentence legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 589-602. [www.lexisnexis.co.za]; 1682-4490 |
Repository
Pretoria - University of Pretoria, UPSpace
|
Added to C-A: 2009-07-28;09:19:59 |
© Connecting-Africa 2004-2024 | Last update: Friday, March 8, 2024 |
Webmaster
|